LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bo-Kloof Guest Farm | LekkeSlaap
+34

Bo-Kloof Guest Farm

Bo-Kloof Gastehuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Bo-Kloof bied selfsorgverblyf vir tot 6 gaste in die gastehuis wat deel van die opstal vorm. Die gastehuis is heeltemal onafhanklik en apart om te verseker dat gaste privaatheid geniet. Daar is 2 ruim oopplan-slaapkamers en leefkamers, een met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die ander een met 2 enkelbeddens. Een van die eenhede het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met die volgende: 'n 2-plaatstoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas en vrieskas en alle ander benodigdhede vir selfsorgverblyf. Die badkamer is ruim en daar is oogenoeg plek in die tuin vir 'n braai. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, handdoeke en linne.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kolgans Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die romantiese houtkothuis is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie of 'n gesin. Dit is langs die dam onder die akasiabome geleë. Die kothuis bied baie privaatheid en 'n uitsig oor die dam en berge. Kolgans het slaapplek vir 4 mense in 'n dubbelkamer en 'n boonste kamer met 2 enkelbeddens wat oor die leefarea kyk. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, 2-plaatstoof en 'n oond, elektriese ketel en alles wat jy benodig om maaltye voor te berei. Daar is 'n braai buite en jy kan op die stoep ontspan en na die watervoëls kyk op die dam kyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg, handdoeke en linne.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1OWE0ODBjLTE0ZjItNDE1OS04ODk3LWE2ODdmNjcxNDBmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.519555555556 23.911944444444
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem