Beskrywing
Die romantiese houtkothuis is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie of 'n gesin. Dit is langs die dam onder die akasiabome geleë. Die kothuis bied baie privaatheid en 'n uitsig oor die dam en berge. Kolgans het slaapplek vir 4 mense in 'n dubbelkamer en 'n boonste kamer met 2 enkelbeddens wat oor die leefarea kyk. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, 2-plaatstoof en 'n oond, elektriese ketel en alles wat jy benodig om maaltye voor te berei. Daar is 'n braai buite en jy kan op die stoep ontspan en na die watervoëls kyk op die dam kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang