LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Gastehuis in Brandwag

Boa Vida Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Boa Vida Guesthous is in Brandwag, 'n voorstad in Bloemfontein, geleë. Die instansie is naby die Mimosa-winkelsentrum en 4 van Bloemfontein se top-skole. Boa Vida bied maklike toegang tot meeste besienswaardighede, besighede, hospitale, sportgronde, en die universiteit.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid gastekamers vir 1 tot 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan, of 'n skemerkelkie op die patio of in die Jacuzzi geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hermien L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.
Jul 2026
Kristin E
Gesin met tieners
5.0
Clean, beautiful and spacious. We enjoyed our stay at Boa Vida Guesthouse. The self-catering apartment was spacious and clean. New towe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Hennie C
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended Bloemfontein accommodation. The accommodation was lovely. The unit was spacious, the kitchen area was perfect for wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Yvette M
Gesin met tieners
5.0
So lekker. Ons het so lekker gebly en gekuier. Ontbyt was fantasties.
Mei 2025
Daniel K
Gesin met tieners
5.0
Sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly en die mense was baie behulpsaam en vriendelik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Boa Vida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxyCR8TZH8F1PMBJMw1aSOjkKrS011GJsVLsb2mrjAijsCx7aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 94 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.101727650668 26.198306232691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang