LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Centurion

Baobab Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Was besig in die dag en net daar geslaap. Het lekker gebly. Verblyf was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica A
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Lovely stay, will be recommending to anyone who needs to stay in the area. Such a lovely stay! Baobab Guesthouse is safe and secure and the hosts are lovely. Having a private balcony and such a spacious bathroom made the stay even more enjoyable. Very clean and neat with everything you may need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venettie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Dankie vir die pragtige akkommodasie. Dit was wonderlik! Absoluut! Pragtig, skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Soul food. The time spent at Baobab was quiet, peaceful and revitalising.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Comfy stay in comfortable, well-equipped accommodation. Excellent value for money. Excellent host, offered to supply an electric blanket when the weather took a turn for the worse. Quiet area. Well equipped with quality amenities. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Dear Annelize, Thank you for the wonderful review! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay, found the accommodation comfortable and well-equipped, and appreciated the value for money. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon! Regards, Bernard & Mariska | Baobab Guesthouse

Jan B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties. Baie vriendelike mense. Verblyf was skoon en netjies vir seker 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Beste Jan, Baie dankie vir u uitstekende terugvoer en 5-ster gradering. Ons is verheug om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat ons vriendelike diens, netheid en gerief tot 'n positiewe ervaring bygedra het. U ondersteuning en aanbeveling beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms as ons gas te verwelkom. Vriendelike groete, Bernard & Mariska Boabab Gastehuis

Alfred K
1 nag
5.0
Mrt 2026

Verskriklik mooi, baie netjies. Het alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Baie dankie, Alfred, vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat alles na wense was. Dit was vir ons ’n plesier om jou te huisves, en ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Bernard & Mariska

Ian R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

I'll be back. It was way above my expectations. The place has plenty of space and a comfortable bed. Lots of privacy. All the things you might need to make your stay a pleasure. Also, the owners are very accommodating when it comes to what you might need. Subject to weather, they might even help with a few things that need to be washed. Wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Dear Ian, Thank you so much for your wonderful review. We’re absolutely delighted to hear that your stay exceeded expectations and that you enjoyed the space, comfort, and privacy of the guest house. It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate your kind words about our hospitality. We always aim to make our guests feel at home, so it’s great to know that the little extras made a difference. We look forward to welcoming you back again soon! Warm regards, Bernard & Mariska

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Spacious en maklik. Bernard en Mariska was great gewees om ons te help om in die plek in te kom. Ek love die attention to detail wat hulle ingesit het met die plek en al die glase, borde en mugs. Dit was baie lekker. Die feit dat daar ook genoeg handdoeke was, is great gewees. Ek is seker as ons weer in die area is, dat ons weer gaan kuier. Dit was maar bietjie strange vir ons dat daar nie 'n deur na die badkamer-seksie was nie, dus moes ons soms AirPods in sit when nature calls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernard en
Mariska

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 000
30 % AF
R1 000 R630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 000
30 % AF
R1 000 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
30 % AF
R1 000 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Baobab Street, Eldoraigne Ext 11, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA782ce057cb51346806acfadb3391ca339514ee906f6ad00ce23d01d1c840a4b3b7af9969983f43f9b991f7921f7c1f4ad346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 4 Baobab Street Eldoraigne Ext 11 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.852062900954 28.151881307693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang