Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boabab Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Boabab Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jp V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp V
Saam met vriende

Was 'n lekke wegbreek naweek saam ons beste vriende.

Ons het regtig baie lekker by Boabab Lodge gebly. Meer as genoeg slaapplek en al die kamers het lugversorging. Uitkyk van die kamers is asemrowend gewees. Kamers is groot, badkamers is mooi uitgelê met stort en bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met vriende

Sal weer kom kuier. Awesome.

Wat 'n wonderlike naweek. Onvergeetlike verblyf en ligging. Alles was skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met vriende

Was 'n wonderlike naweek gewees.

Die huis is ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Alles was mooi skoon en die natuurlewe is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K
Saam met vriende

Awesome awesome stay.

My hubby is in a wheelchair so that's a biggie for us. Was completely accessible for him.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens J
Gesin met klein kinders

Die 3de keer wat ons terug gaan en dit bly wonderlik.

Die eienaar was baie behulpsaam, hy het ons laat gehelp met 'n probleem op 'n Saterdagaand. Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle L
Saam met vriende

The photos undersell the property - the location and views are amazing.

The property and the staff were top. Constant focus on safety with regards to fires and daily cleaning service, and the restaurant as well. Customer service is clearly the passion of all the staff we encountered. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boabab Lodge se terugvoer

Thank you Kyle, it is impossible to catch the view and location in photos, so we hope it is a pleasant surprise for our guests. Glad to have you visit us at any time.

Boabab Lodge
Gideon P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon P

Mooi ligging, verskeidenheid van wilde diere is 'n pluspunt.

Omdat die in die privaat gedeelte van Mabalingwe is, is daar minder mense en meer diere, wat ons goed gepas het. Die huis is ruim, ons was daar met 4 egpare, 2 tieners en 2 klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia M
Besigheidsreis

Absolutely fantastic.

Baobab was everything and more, the kitchen, the living and sleeping areas were lovely. The inside fire place allowed to stay warm and work into the night. I would definitely recommend the lodge. The animal sitings from the balcony were magical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Boabab Lodge exceeded our expectations and more!

Spacious house with a great layout. House was clean with everything you would need. The location was great and we were able to view many animals from our balcony. Sunsets were amazing! I would definitely recommend the Boabab Lodge and will most definitely be visiting there again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst W
Gesin met klein kinders

Clean accommodation. Spacious with all amenities, and great view onto a waterhole. Animals in close proximity, and it is safe.

Perfect for a large group, bathrooms en suite. Wi-Fi connects but no internet connection. It is located within the Mabalingue Reserve, free access to cold and warm pools, playgrounds and self drive tours for game viewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Subette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Subette C
Gesin met klein kinders

The photo's are an understatement of the real place. We were pleasantly surprised how accommodating Boabab was. The child friendliness was an absolute bonus!

The view is absolutely incredible. Really accomodating in every aspect. Two fridges worked very well with so many people staying there. Child friendly! Gates at all the stairs. Service is very good. Prompt response to any of our questions. Very welcoming. Our electricity went off and they came to assist us quickly. Fireplace inside came in handy as we were there during a rainy period. Gas braai also came in handy on the rainy nights. Guest toilet on the main floor came in handy as we didn't need to climb the stairs to use the restroom. I know these might be strange things to mention but these are the things we were pleasantly surprised by and thankful for during our stay. Almost as if Boabab was made for our family. Something that would have been nice is a warm pool but we knew from the start that it was not a warm pool so we can't complain about that. Pity we couldn't use the boma area due to the weather. Looks amazing! And also not on the photos. Wish we could have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boabab Lodge se terugvoer

Hi Susanna, it was an absolute pleasure hosting you and your family and would love to have you back. Thank you for the kind words.

Boabab Lodge
Elzabe S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S
Gesin met tieners

Onvergeetlike rustigheid waar ontspan kan word met diere wat vrylik rondloop.

Hierdie huis was heerlik ingerig vir 'n kuier saam met familie. Die ruim vertrekke en ongelooflike uitsig help om die gevoel van vryheid en rustigheid in te neem. Die diere kom regtig naby verby en die uitkyk op 'n waterpunt is defnitief 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boabab Lodge se terugvoer

Baie dankie Elzabe. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien.

Boabab Lodge
Dawie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Gesin met tieners

The view is spectacular. House is very well equipped.

We had such a nice weekend. All animals right in front of deck by waterhole. Staff also very friendly. Will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boabab Lodge se terugvoer

Thank you so much, we appreciate your business. See you soon.

Boabab Lodge
Vanaf
R7 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolkop 120, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cd32eed0c4dfc426af65336990d9651312a0e1ddf284550ac839b1b12584f73a235d965ad7382f032ed89fd62641a2bf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 750 per nag (plek vir 12) 13 5 1 5 120 Wolkop Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.827070990084 28.05187126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem