12 gaste
5 slaapkamers
12 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 120 Wolkop, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Boabab Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf aan 12 gaste in Mabalingwe.
Dié multi-verdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Vier van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook en suite-badkamers met 'n stort en bad. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en deel die gebruik van die en suite-badkamers.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.
Verder kan gaste in die sitarea voor die kaggel ontspan. Dié area lei na een van die dekke en 'n swembad. Drie braai-areas en boma is beskikbaar vir gaste om te benut.
Die Mabalingwe Natuurreservaat spog met geriewe en aktiwiteite soos wildritte wat teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Gaste kan ook perdry, wildkyk, die koue of verhitte swembad geniet en die buite-spa besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 120 Wolkop, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Boabab Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
120 Wolkop, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang