6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 139 Links Drive, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boat Harbour House is 'n losstaande huis in Knysna wat stapafstand is van die Kleinboothawe van Leisure Island. Dit is ook langs die Steenbok Park-reservaat. Die kompakte en goed toegeruste vakansiehuis is lekker gemaklik en maak deel uit van die Island Cove met eksklusiewe gebruik van die groot, sonnige swembad.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele sowel as 'n ingeslote tuin met braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en daar is 'n klein motorbootjie wat gaste mag gebruik.
Leisure Island is 'n spesiale vakansiebestemming met lieflike uitsigte in alle rigtings, baie swemstrande en 'n verskeidenheid watersportaktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 139 Links Drive, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Boat Harbour House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Links Drive, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang