Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer met 2 enkelbeddens, bad en stort
- Slegs die kamer.
- Dubbelkamer met 'n bad
- Slegs die kamer.
- Dubbelkamer met 'n stort
- Slegs die kamer.
- Dubbelkamer met 'n bad en stort
- Slegs die kamer.
- Gesinskamer met 'n stort
- Slegs die kamer.
- Gesinskamer met 'n bad en stort
- Slegs die kamer.
- Tripelkamer met 'n strot
- Slegs die kamer.
- Kamer met 2 enkelbeddens en stort
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150.
Opsionele ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste wat direk aan die bestuurder betaalbaar is. Gaste moet navraag doen oor die koste.
'n Kwotasie bevestig nie 'n bespreking nie.
Geen besprekings sal gemaak word tensy 'n vorm, geskenkbewys of brief per faks of epos aangestuur is nie.
Gaste wat kontant betaal, moet 50% van die volle gekwoteerde bedrag betaal en bewys van betaling stuur voor bespreking bevestig is.
Gaste wat voor 14:30 of na 18:30 wil inklok, moet dit vooraf met ontvangs reël.
Maaltye sal slegs aan gaste wat na 21:30 inklok gebied word as dit vooraf gereël is.
Alle ekstras wat nie op vorms of geskenkbewyse aangedui word nie, sal vervolgens gehef word, soos ekstra gaste, maaltye, drankies, ens.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Interlaken Avenue, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang