Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BokBek

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Naboomspruit 348, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

BokBek is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis wat aan die buitewyke van Mookgophong (Naboomspruit)op 'n werkende plaas geleë is. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Dié plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging.

Daar is 'n knus sitarea, etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n lapa en 'n vuurput op die grasperk. Bykomende braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie en die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Let dat WiFi en 'n TV nie beskikbaar is nie.

Hierdie plaashuis is naby die bokkrale waar gaste 'n verskeidenheid van plaasdiere kan sien. Die omliggende natuurskoon en die verskeidenheid voëllewe bied 'n idilliese omgewing vir 'n rustige wegbreek weg van die stadsgewoel. Mookgopong is net 4,4 km vanaf BokBek en Hoërskool Hans Strijdom slegs 3km.

Slaapplek

’n Bespreking by BokBek sluit in:

Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • R101, Naboomspruit 348, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Naboomspruit 348, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3c676bc295fa8b79904ec9c2d2b67789eeabd6798aea711fe2539e1673e40cfc6b0bca9b9ccbb1456551e48bdd537512c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) R101 Naboomspruit 348 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.490593257712 28.704054359289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem