+32
Selfsorg in Overberg

Bokdrift Gasteplaas - Bokdrift Huis

14 gaste

5 slaapkamers

10 beds

5 badkamers

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 3 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 17 Des 2025
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Op de Tradouw, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bokdrift Gasteplaas - Bokdrift Huis is 'n plaashuis op 'n werkende plaas buite Barrydale wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 6 kinders. Dit beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n aparte toilet. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of kinderbeddens. Die badkamers het 'n toilet, wasbak, 'n bad en stort of net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en rusbanke. Daar is ook 'n konferensietafel en lessenaar.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Op de Tradouw, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokdrift Gasteplaas - Bokdrift Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf R4 750
30% AF
R 4 750 R 3 325
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 750
30% AF
R 4 750 R 3 325
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 750
30% AF
R 4 750 R 3 325
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Op de Tradouw, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c41fa88c85a3e2d5f3ef405653f070d0e0c22d85e0b498767b29b4e2d887be3700903b52390e513d0373547eed2f025744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 750 nouVanaf R3 325 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 Op de Tradouw Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.930839312592 20.565071604747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang