Bokkels
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Marlyn Way, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bokkels is 'n lieflike selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Beachview, net buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, of 'n rustige tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.
Dié knus woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien.
Die sitkamer het 2 ekstra enkelbeddens, gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Hierdie eiendom is ongeveer 1,5 km van die strand en die getypoel af. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos The Island Nature Reserve is ongeveer 8,8 km weg, terwyl Gqeberha (Port Elizabeth) ongeveer 30 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- 7 Marlyn Way, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Bokkels het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Marlyn Way, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang