Bon à Vie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die perfekte plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly! Ons kan ook groter groepe akkommodeer (tot 15 mense) tydens die feesseisoen. Ervaar die luuksheid van ons moderne, ten volle toegeruste, rookvrye B&B- of selfsorg-eenhede teen billike tariewe.

Die tuin-eenheid het sy eie ingang en omheinde tuin en het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die leefarea het 'n 32"-TV met DStv, 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en vrieskas.

Die tweeslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en toesluitmotorhuis en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer.

Ander geriewe op die perseel: ontbyt op versoek, 'n swembad, Jacuzzi, wasgoeddiens, pendeldiens op versoek, internetgeriewe en braaigeriewe.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing: Hemingways Mall, Vincent Park, kanoovaart, motorverhuring, visvang, wildritte, restaurante, skuba-duik, tennis en waterski. Bon à Vie is ook naby Gonubie-strand se riviermonding met sy houtpaadjie van sowat 500 m lank.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bon à Vie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false