LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bona Ntaba Tree House Lodge | LekkeSlaap
+37

Bona Ntaba Tree House Lodge

Gesinsboomhuis
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié boomhuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die solder-area bied slaapplek aan 2 kinders op 2 matrasse. Let asb. op dat kinders oud genoeg moet wees om die leer te kan gebruik. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met bad, wasbak, toilet en buite-stort. Linne en muskietnette word voorsien. Kragpunte en 'n persoonlike kluis is beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R250. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Gaste moet 'n vrywaringsvorm onderteken. 'n Ekstra bewaringsfooi van R100 per motor en R200 per bus word gehef vir gaste wat die privaat reservaat besoek. Dié bewaringsfooi moet met aankoms betaal word en 'n uitgangspermit sal dan gegee word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs houtskool mag vir vure gebruik word. Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boomhuise vir paartjies
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié boomhuis het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buite-stort. Linne en muskietnette word voorsien. 'n Persoonlike kluis en kragpunte is in dié eenheid beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R250. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Gaste moet 'n vrywaringsvorm onderteken. 'n Ekstra bewaringsfooi van R100 per motor en R200 per bus word gehef vir gaste wat die privaat reservaat besoek. Dié bewaringsfooi moet met aankoms betaal word en 'n uitgangspermit sal dan gegee word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs houtskool mag vir vure gebruik word. Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boomhuis met kombuis en boma
was R1 400
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke boomhuis het 'n kombuis en is aan die onderkant van die boomhuis. Daar is ook 'n boma met 'n berguitsig. Die boomhuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n buitestort. Die kombuis is met 'n dubbelwasbak, oondjie met 2 plate, 'n tafel, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, potte, breekware en eetgerei toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R250. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Gaste moet 'n vrywaringsvorm onderteken. 'n Ekstra bewaringsfooi van R100 per motor en R200 per bus word gehef vir gaste wat die privaat reservaat besoek. Dié bewaringsfooi moet met aankoms betaal word en 'n uitgangspermit sal dan gegee word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs houtskool mag vir vure gebruik word. Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdW3Ht2gTsAlPTWVphILTbo02tShiALDGjlDHLCudwKQ92Gpwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!