Bonani B&B
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piekeweg 32, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bonani B&B in Thornton word omring deur die Grand West Casino, die winkels en kroeë van Goodwood, Old Mutual, Pinelands en die industriële area, Epping.
Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites waarin daar 2 volwassenes in elke individueel versierde suite kan bly. Elke suite beskik oor ’n TV, WiFi, radio-alarm en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan rustige slaap, tuisgemaakte etes en ’n vriendelike en veilige omgewing geniet.
Daar is ’n pendeldiens, 24 uur-vervoer na die lughawe, toerpakkette en wasgoed- en kinderoppasdienste. Die instansie maak voorsiening vir alle toeriste wat op soek is na ’n outentieke ervaring in Kaapstad - of jy ’n rugsakreisger, sakereisiger of met vakansie is. Die eienaar het goeie ervaring in die toerismebedryf en besit en bestuur ’n pendel- en toerbesigheid vir langer as 20 jaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alistair Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piekeweg 32, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Bonani B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thornton Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piekeweg 32, Thornton, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap