Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach 14

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Bondi Beach 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Leonie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leonie L
Gesin met klein kinders

Lieflike kompleks maar eenheid kort baie werk.

Ons het heelwat ernstige probleme ervaar in die eenheid. Die managing agents het uit hulle pad gegaan om ons te help maar die eienaar sal baie dringend moet aandag gee. Die stoof is bv. so oud dat daar 'n prent op muur geplak is om nommers te wys. Die duvet is propvol klonte. Van die deure se slotte is stukkend en dit is die enigste manier om vars lug in te kry. Die toilet in hoofslaapkamer lek. Die spuitkraan in 2de badkamer spuit op allerhande plekke water uit ens. Die kompleks self is baie goed onderhou en dis heerlik om met klein kindertjies al die ekstra fasiliteite te hê soos die swembad en klimraam. Ook baie lekker om so naby die see te wees, maar dis nie 'n swemstrand nie. Eerlikwaar sou ek nie eenheid 14 aanbeveel nie maar wel Bondi Beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bondi Beach 14 se terugvoer

Dankie vir dir mooi kompliment. Ons is so bly julle het dit en ons hoop regtig dat ons julle in die toekomen weer sal kan akkommodeer.

Bondi Beach 14
Michelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Gesin met klein kinders

'n Ontspanne wegbreek na 'n besige jaar.

'n Ruim eenheid met al die noodsaaklike geriewe. Dakwaaier in hoofslaapkamer kort aandag. Was baie netjies en naby strand met rotspoele. Vermaak in kompleks goed vir kinders. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomalizo N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomalizo N
Gesin met klein kinders

It was a location with friendly neighbours.

Wonderful location and clean units, lots of entertainment at Bondi for young children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lungile M
Gesin met klein kinders

Beautiful apartment with only see waves sounds. I won't mind coming back.

Children likes to swim and play all that is catered for them. The only turn off with us was the fridge that was not cold at all except the freezer at the bottom. That caused our food to get spoiled. We should have been told so that we would not have bought fridge items for 4 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors-laan, Shelley Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fbe73890779cb86222f37bbed20877c02e2ced9ab752b5c5d06df3c039dae3fd6946b88a4ce50305ff20292a3e02b4ca0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Warriors Lane Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.793977054182 30.419970090447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem