Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach 60

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bondi Beach 60 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige Toskaanse-styl kompleks in Shelly Beach geleë is. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, vermaakgeriewe vir jongmense, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 6 persone (maks. 4 volwassenes), en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat 'n bad en 'n stort het.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër om te gebruik. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n balkon wat spog met 'n gasbraai-fasiliteit en lieflike see-uitsigte om te bewonder. Die kompleks spog ook met 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 354

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Shepstoneweg 753, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 60 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533cdd4c968dfcfda852f826430229c300988df67294e2757d2bd6e8d82f100aff619a00045a820e1d76a7585264be81c6d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 753 Shepstone Road Shelley Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.793577267189 30.420527636677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang