Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit D

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warrriors-laan, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bondi Beach is die ideale strandfront-eenheid en spog met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Dit is net 1 km van albei winkelsentrums af geleë.

Die woonstel is op die middelste verdieping en bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Gasbraai is buite beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach Unit D sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Bondi Beach Unit D
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Warrriors-laan, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach Unit D het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warrriors-laan, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b78e713ee6835eab10b81b776376bdefe514f07292528ddd90ccbcedf8ae0851dd2f99e9106dea0c713dbe0b1d8537fb1b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Warriors Lane Bondi Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.793783229929 30.420185029507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem