+31
Selfsorg in Kosmos

BondMakers Hidden Gem

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 27 Agnes Avenue, 18 Mariners Village, Kosmos, 0261, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

BondMakers Hidden Gem bied selfsorg-vakansieverblyf op die oewer van Hartbeespoortdam. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie woonstel met 'n pragtige uitsig oor Hartebeespoortdam spog. Gaste kan ook voëlkyk, natuurroetes, wonderlike visvangplekke, restaurante en ander aktiwiteite in die omgewing geniet.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe waar gaste die uitsig kan bewonder. Gaste is ook welkom om hul bote teen die klub se tariewe te lanseer of gaste kan met die eienaars vir 2 kajakke reël.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Agnes Avenue, 18 Mariners Village, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Gaste dink BondMakers Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

27 Agnes Avenue, 18 Mariners Village, Kosmos, 0261, Noordwes

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6caca3bdaaf2664dc305a17a72a9c53b0383bc428c710ce097f9e709569faee620be8ce6a5895541008b597337d8a29ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 27 Agnes Avenue 18 Mariners Village 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.738764182745 27.853685945044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang