+17
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Bonfrutti Perskepit & Waenhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Werner W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker kuier Oppiplaas. Dit is regtig 'n uitstekende kuier gewees. Die gasvryheid en netheid is uit die boonste rakke. Dit is ook 'n egte stil wegbreek op 'n rustige plaasomgewing. Die hottub was ook lekker om te gebruik in die winter. Ons sal beslis weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Beautiful location and friendly owners. This is a beautiful place both for relaxing and all kinds of activities in the area. Our kids loved the donkeys. The owners were very friendly and welcoming. Unfortunately, the WiFi was very slow, especially in the evenings, and the kitchen didn't have a proper chopping knife. However, neither of these things could spoil the truly wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Dit was absoluut wonderlik. Heerlik, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Perskepit & Waenhuis
Ons is so bly julle het heerlik gekuier. Ons sien julle weer .. Bonfrutti groete!

Eugene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome weekend away, needs a longer stay. Stayed for a weekend which was way too short. Self-catering, so just food, drink, clothing and wood required, which you can order beforehand from the owner. Wood-fired hot tub was awesome. Perskepit has a built-in braai for the rainy days, like we had. Would love to go back and use the firepit outside. I would say the only issue we had was with the walking/hiking trail to the waterfall. For us, it got gradually worse and very rocky and also slippery. The last bit I would say is more climbing than walking. People that hike every now and then will probably like it and should be fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Perskepit & Waenhuis
Hi Eugene Ek's baie bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti! Lekker in die hottub gesit en die binnebraai is beslis 'n wenner vir koue dae .. hoop julle kom weer om die buitebraai met die pragtige uitsig te kan geniet. Die staproete na die waterval is 'n belewenis, alhoewel die laaste deel van die roete steil is en daar is 'n leertjie met 4 trappies .. onthou net jou stapskoene en stapstok! Sien julle weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R60, Bonfrutti Farm 173 Portion 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA006c7543ff7403bb8f3aaac3a36008b646c180aca6fca72e5dd755c3da861000f74d191c602da0623522e901bbc1fa09b048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 R60 Bonfrutti Farm 173 Portion 4 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.902310705905 20.193345507241
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang