LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Klein-Karoo

Bontebok Lodge

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Plathuis Road, Touwsberg Private Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bontebok Lodge is geleë op die Touwsberg Privaat Natuurreservaat in Ladismith en bied die perfekte ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.

Die ruim huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 5 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio geniet terwyl hulle die omliggende uitsigte inneem. Aktiwiteite in die reservaat sluit in stap, bergfietsry, voëlkyk met meer as 80 spesies om te sien, en die verkenning van unieke rotsformasies en Karoo-vetplante. Die helder naghemel is ideaal vir sterrekyk, en gaste kan ook wildlewe soos die Kaapse bergsebra, bontebok, gemsbok, koedoe, elande, rooihartebeeste, swartwildebeeste, springbokke, kameelperde, volstruise, duikers, steenbokke en swartrugjakkals teëkom.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • Plathuis Road, Touwsberg Private Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bontebok Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Plathuis Road, Touwsberg Private Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815368444413ac5fcbec8d84c2e3f6c5a770ef7cfbde2c1b2eac56919f81251b4de3a52c9fc3be5d0d17d8dc7e2e95b20714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Plathuis Road Touwsberg Private Game Reserve 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.637283457503 20.991275962119
Soek in 'n groter streek