Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bontebokskloof Manor

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 850 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Bontebokskloof Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis wat selfsorgverblyf op 'n plaas 17 km buite Swellendam bied. Hierdie plaas verbou lusern, kanola en koring wat van ligpers tot geel en groen verander soos die seisoene hul gang gaan.

Die stylvolle plaashuis is ideaal vir 'n familie aangesien dit oor 5 slaapkamers beskik en slaapplek aan 11 volwassenes bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aangrensende tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort gebruik. Die vierde en vyfde slaapkamer het onderskeidelik 3 enkelbeddens en 2 enkelbeddens. Die kuierarea dien ook as 'n ekstra slaaparea en het 2 enkelslaapbanke. Gaste in die laaste slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Nes 'n tradisionele plaashuis, is die kombuis en braai-area die hartjie van hierdie huis en gaste kan hul maaltye om die etenstafel met 14 sitplekke geniet. Gaste kan ook in die sitarea voor die kaggel ontspan terwyl hulle 'n film of 'n boek geniet. Die kuierarea het 'n tafeltennis, 'n TV en bordspeletjies wat kinders vermaak.

Verder het die huis 'n stoep met 'n ingeboude braai en lei na 'n swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan en die uitsig op die Langeberge bewonder. Gaste is welkom om die plaas te verken, bergfiets te ry of 'n piekniek by Milkwood Grove te hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Bontebokskloof Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Bontebokskloof Manor
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bontebokskloof Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa7d2cb9edb7b49e106f0f1627da09e85a62d79c4abb3ffc03f90c5fc6540edf74e96355bd689bdff42db2554c5732e4b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 13 mense 7 5 1 5 Off R324 Bontebokskloof 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039596312983 20.603258552534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem