+34

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige, gerieflike huis op plaas met n watmbad. Ons het vir een nag by Boplaas gebly. Dis 'n baie mooi huis met alles in wat jou n gerieflike en baie lekker verblyf verseker. Ons het die warmbad baie geniet, met die mooi uitsig oor die berge. Hout was te koop teen R100 vir 'n groot sak, of R50 vir 'n kleiner sak, jy moet dit net vooraf reël met die gasvrou. Dit was reeds afgelewer toe ons inboek. Die in- en uitklok was baie gerieflik, en die gasvrou was hulpvaardig en vriendelik. Ons kan Boplaas aanbeveel en sal graag weer soontoe wil gaan. Dis net jammer dat ons nie die museum kon besoek nie, soos dit geadverteer word op die webtuiste. Dalk moet dit verwyder word dit skep 'n verwagtig by die gas en is dan 'n teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastiese gastehuis in pragtige omgewing. Boplaas Gastehuis is ongelooflik goed toegerus. Dit is kraaknetjies, en daar is alles wat jou hart kan begeer. Die beddens is gemaklik, met pragtige beddegoed, die storte werk goed, met genoeg warm water. Die omgewing is pragtig, met genoeg vars lug om jou siel te verkwik. Ons was drie dames alleen en het heeltemal veilig gevoel. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Mooi luukse verblyf. Mooiste uitsig. Pragtige blyplek. Alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Very enjoyable stay. Wonderful stay. The hostess is very helpful. The house is very well appointed. There were one or two small issues, bedside light not working, TV remote not working (could operate manually from the decoder), but I am sure if we had asked, the hostess would have assisted (but we didn't worry to ask as it was not a big issue).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyla
Boplaas Guesthouse
Hi Rob, Thanks so much for your kind words. It was a pleasure having your group stay with us. We have replaced the DStv remote batteries and replaced the switch on the bedside lamp, so no more struggles. All the best and hope to have you back with us again. Best, Kyla

Charnelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike sielsrus! Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon! Ons wil weer gaan kuier as dit gesneeu het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. Wens ons kon langer bly en die area verkond. Dit was bo verwagting goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

'n juweel in Ceres! Wat 'n juweel! Die ligging is uit 'n boek deur Boerneef, of beter gesê, Boerneef het sy boeke daar geskryf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Boplaas Estate, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5019193b6151969da4248e04dd6c94d2cf53b4f824ea706a96ae982c403bee702c40aa71f0a7b5bd16ba6c2a16598d61f8a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 Boplaas Estate Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -32.975696551077 19.358599483967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang