6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bordeaux River Cottages - Merlot is een van 3 selfsorgkothuise wat op die eienaar se plaas buite die klein dorpie Bonnievale, Wes-Kaap, geleë is. Hierdie eenheid is op die rivieroewer geleë en die ideale verblyf vir gaste wat die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n plafonwaaier, TV, etenstafel en 'n binnebraai. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder saambring.
Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n braai wat na 'n privaat jetty op die rivier lei en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite op die perseel sluit visvang en kanovaart op die rivier in. Hierdie verblyf is ongeveer 11,6 km buite Bonnievale waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Bordeaux River Cottages - Merlot het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang