Kimberley Akkommodasie by Boschendal 10 Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Boschendal 10 Gastehuis

30 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendal-laan 10, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boschendal 10 Gastehuis is in die stil woonbuurt, Royldene in Kimberley geleë. Dis sowat 300 m vanaf die North Cape-winkelsentrum en 2,2 km vanaf die Gariep Medi-Clinic.

Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat deur wat toegang bied tot 'n stoep of die tuin.

Elke kamer het lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, gebottelde water en elektriese komberse.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Boschendal 10 Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Boschendal-laan 10, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boschendal 10 Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendal-laan 10, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYTExNDQ0LTM4NTctNDQzNS04NzI3LTRhZWNmZmYxZjMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 10 Boschendal Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.76125 24.755
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za