LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschkop Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+22

Boschkop Bed and Breakfast

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Boschkopweg, Plot 517, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boschkop Bed and Breakfast is in Pretoria-oos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers word daagliks skoongemaak. Elke kamer het enkelbeddens of dubbelbeddens en maak gebruik van gedeelde badkamers.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n lapa, braai-areas en 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Boschkop Bed and Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs Boschkopweg, Plot 517, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Boschkop Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Boschkopweg, Plot 517, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NDM3YTVlLTZjNDUtNDA5NS05ZWE4LWY2ZTkzZmRkYmZjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Off Boschkop Road Plot 517 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.821584166666 28.423599600792
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!