LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschrand Guest Farm | LekkeSlaap
+10

Boschrand Guest Farm

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal geleë op die N1 van Kaapstad na Johannesburg en is gerieflik vir 'n oornagstop.

Die verblyf beskik oor eenhede met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste en dit het selfsorg- of semi-selfsorggeriewe. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, sitkamerarea, buitestoep en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die lugversorging is net in van die eenhede beskikbaar.

Daar is geriewe soos 'n grasdak-lapa, veilige parkeerplek en vermaak vir kinders soos om die hanslam te voer, te kyk hoe die koeie gemelk word of op die klimraam te speel. Ontbyt, aandete en tradisionele padkos kan vooraf gereël word.

Boschrand Guest Farm is gerieflik geleë 180 km suid van Bloemfontein en 60 km noord van Colesberg. Daar is oorgenoeg doendinge in die omgewing, soos wildkyk, bootritte op die Gariepdam, 'n besoek aan Anglo-boereoorlogterreine, voetslaan en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Boschrand Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Boschrand-plaas, Springfontein, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Boschrand Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NGFlNWUxLTRmODctNDE3NC1hNTZmLWVjNmE0YjdjNGE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 Boschrand Farm Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.429914593844 25.626629590988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!