Boschwild Lodge
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschbult, Farm, 35 km from Delareyville, 2770, Noordwes
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boschwild Lodge is op ’n wildsplaas 35 km vanaf Delareyville. Luukse verblyf word in ’n rustige atmosfeer in die bosveld gebied.
Hierdie lodge bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Albei die kamers het ’n dubbelbed en ’n enkelbed vir ’n kind. Elke kamer het ’n badkamer met ’n stort. Daar is 2 gastetoilette in die lapa-area.
Die huis beskik ook oor ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware, ’n ketel en ’n opwaskamer. Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n kaggel.
Daar is veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerhek. Die eiendom maak van ’n kragopwekker gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
May Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Boschbult, Farm, 35 km from Delareyville, 2770, Noordwes
- Gaste dink Boschwild Lodge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschbult, Farm, 35 km from Delareyville, 2770, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang