Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boscobel Cottages

Crown Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Crown Cottage is geskik vir 4 gaste en is toegerus met die hoofslaapkamer op die onderste verdieping met 2 driekwartbeddens en 'n solderkamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Dit het badkamers. 'n Stort is beskikbaar. 'n Ten volle toegeruste kombuis met alle eetgerei, breekware en kookgerei, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskas is beskikbaar. Daar is ruim vrieskas in die hoofhuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n patio en dan na 'n dek en voor die kothuis is die pragtige tuin van Boscobels. Tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit vir die oggend en 'n g;as sjerrie met aankoms en koekies is word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Royal is 'n klipkothuis met 'n grasdak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en is onder en bo is 'n solderslaapkamer met 2 driekwartbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, kookgerei, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskas. Oorgenoeg vriesruimte in in die hooflodge beskikbaar. Die kombuis lei na 'n stoep. Dié kothuis is sorgsaam ingerig en beskik oor 'n lieflike kaggel. Daar is ook 'n Weber-braai. Bring net jou eie vuuraanstekers en houtskool.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Acorn Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Acorn bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is onder en bo is 'n solderslaapkamer. Daar is 'n badkamer en 'n kombuis met eetgerei, breekware, kookgerei, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskas. Oorgenoeg vriesruimte in in die hooflodge beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die 'O'-pad, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoVMEKivMtLdEBf64zueyUp2n5naI80Yjh6hNKHOGu5ukEpQuYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 On the 'O' Road Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.86148444518 29.938165931213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem