Boskop Lodge
Beskrywing
Die 3 gastekamers bied slaapplek aan 6 gaste en lei na die lieflike tuine. Die eerste 2 slaapkamers het elk ’n dubbelbed en suite-badkamer met ’n stort. Die derde kamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Boskop Plaas, Delareyville, 2770, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom