+13

7 gaste

1 slaapkamer

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2882 Tarentaal Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Bosplasie skuil in Marlothpark se ongerepte bosveld aan die Krugerwildtuin se suidelike grens.

Die grasdakhuis het 'n slaapkamer, solder en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solder het 3 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n dek. Nog 'n gas kan op versoek op die enkelbed in die leefarea slaap.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n plonspoel. 'n Boma met braaigeriewe is ook beskikbaar.

Wilde diere soos vlakvarke, kameelperde, koedoes, rooibokke en sebras loop vrylik in Marlothpark rond en hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Susan G
Gesin met klein kinders
5.0
Hemels. Ons het die Bosplasie vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer soontoe gaan.
Jul 2025
Mohammed S
Gesin met tieners
5.0
Excellent. My stay was excellent. Beautiful environment. Lots of animals to see.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hanlie M
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik. Ons het baie lekker gekuier. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal vir seker weer terug Bospalsie toe gaan.
Jan 2025
Wayne V
Gesin met klein kinders
4.6
Excellent stay. Nice cozy little house but enough space for 4 people in a quiet part of Marloth. Loads of animals including bushbabies ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Yolanda S
Gesin met tieners
4.2
Comfortable stay. Comfortable stay, bathroom is very close to the kitchen, but you can keep the door closed. I would not recommend this...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2882 Tarentaal Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Bosplasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

2882 Tarentaal Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6cqRFgvYrby22rQkANENenoeHbYheINvuplhRrAIdnbVcZvwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 31 5 1 5 2882 Tarentaal Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.337480898565 31.795919537544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang