LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bosveld In Die Stad | LekkeSlaap
+67

Bosveld In Die Stad

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede.

Dié verblyf word in 2 gastekamers gebied. Elkeen het slaapplek vir 2 gaste en lei na 'n stoep met 'n lieflike sitarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplan-badkamer met 'n stort. Daar is ingeboude kaste, 'n TV en Netflix en WiFi.

Die Back Packer Rhino Room het 'n dubbelbed en enkelbed. Die eenheid deel 'n buite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n kombuis, 'n boma en 'n braai-area met 'n kroeg.

Daar is ook 'n intieme venue wat gaste kan gebruik vir troues of privaat funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Bosveld In Die Stad
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA813e2583ef4c83ea4bd854f54eac9bd9c05539da2e1b89a34b238c29a7052b91fff05fd55be407e95e9de745f283fb064cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!