Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die bekende Euphoria-gholflandgoed en Hydro Spa. Dit is ideaal vir ’n paartjie of gesin van 4 gaste wat op soek is na ’n lieflike boswegbreek, naby die huis.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die boma-area is privaat en het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stoep lei na 'n privaat Jacuzzi en braai-area waar gaste die vrylopende wild kan besigtig en daar is ook 'n tuin en swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n pragtige uitsig met braaigeriewe wat op die plaas is. Gaste kan daar kom met hul eie voertuig of die wildsvoertuig.

Bosveld Wegbreek bied ook wildritte met 'n wildbesigtingsvoertuig. Hierdie verblyf grens aan Euphoria Golf Estate and Hydro Spa wat 'n ontwerpersgholfbaan, spa, pizza restaurant en 'n kabelkar het. Ander aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, gholf en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jean B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste wegbreek wat ons gehad het. Was een van ons lekkerste naweke weg saam my man. Die eienaar van Bosveld wegbreek, is amazing en gaan uit haar pad ...
Sien meer
Apr 2025
Rene T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, skoon en goed toegeruste verblyf met ruim spasie. Wat 'n vriendelike en gasvrye gesin wat seker gemaak het daar word in elke behoefte voorsi...
Sien meer
Apr 2025
Marina V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker en baie mooi. Wonderlike plek as jy wil wegkom uit die dorp uit as 'n gesin. Baie mooi en die eienaars is wonderlike mense.
Mrt 2025
Lydia R
Saam met vriende
5.0
Rustig en 'n heerlike tyd in die bos. Baie lekker, bos is pragtig.
Mrt 2025
Thea E
Saam met lewensmaat
5.0
Aboluut ongelooflik! Wat 'n amazing wegbreek. Ons sal definitief weer die stukkie hemel besoek as 'n paartjie en ook as 'n gesin. Alles is goed ingeri...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Bosveld Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang