Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2026 tot 18 Apr 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2026 tot 18 Apr 2026.
Prys sluit in
- Alleenstaande Kothuis
-
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Die jacuzzi kan teen 'n ekstra koste gebruik word. Badhanddoeke word voorsien. Hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak. Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Klein troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang