3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 783 Merensky Road, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bottle Brush Place bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Little Falls, Roodepoort. Hierdie sonkrag-aangedrewe woonstel is 'n goeie keuse vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Di ekombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 783 Merensky Road, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Bottle Brush Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
783 Merensky Road, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang