Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 114

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 R716 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boulevard 114 is ’n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks, in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en naby die munisipale swembad en verskeie restaurante en winkels geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, ’n oopplan-kombuis, -eet- en -leefarea, asook ’n balkon. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof en ’n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ’n ontbytkroeg met stoele beskikbaar. Die sitarea het lugversorging en ’n TV.

Margate Boulevard het veilige, beheerde toegang en parkeerplek op die perseel.

Daar is talle besienswaardighede in die area en gaste kan 'n maaltyd by Mac Banana, Deli & Bakery of Mac Fish geniet. Doendinge in die area sluit verfbal-skiet, spesialiteitswinkels, voëlkyk, 'n klimraam en speelarea vir kinders, 'n skoenlapperdom en ponie-ritte in.

Die Wild Coast Sun Casino is naby Port Edward en Lake Eland is die ideale plek om bietjie rond te loop. Kinders kan ook 'n opvoedkundige uitstappie na Pure Venom slangpark naby Shelly Beach geniet en gaste kan by Must-Byt bootritte, visvang, diepsee-besigtiging en diepsee-swem in Shelly Beach geniet. Ouers kan ook aandete en dans by Pistols Saloon net buite Ramsgate geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Boulevard 114 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Boulevard 114
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulevard 114 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
R795 R716
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
R795 R716
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738fcc9dace69fcafc7bbc9d2732cb890d3c499e89e0158a2a6a681e1a06eb9223a0dd38ed2645f05251c5c9d6e8a2ea4b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R716 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.861447888015 30.371139460852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem