Boulevard 208
8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Boulevard 208 is 'n bekoorlike woonstel in die Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf reg oorkant die hoofstrand, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne en vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 2 banke vir kinders in die leefarea. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Verder is gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gedeelde braai-area is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang