LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boulevard 212 | LekkeSlaap
+15

Boulevard 212

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Boulevard 212 is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en munisipale swembad, en naby verskeie restaurante en winkels geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n waaier en 'n platskerm-TV.

Margate Boulevard het toegangbeheer en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Boulevard 212 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78249c6412bc7aaad217f771d9a8717858b616cb0b90644ebeeeb51c1e51bedb3d6eac1da2da37111e20d52a2823e6c9b21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940  per nag(plek vir 4) 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.861383419794 30.371080452254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!