Boulevard 213
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R855 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boulevard 213 is 'n selfsorgwoonstel in Margate Boulevard. Die woonstel is ten volle gemeubileer en die kompleks is in die hartjie van Margate, oorkant die hoofstrand, die munisipale swembad, en verskeie winkels en restaurante.
Boulevard 213 het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea, en 'n balkon. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n tafel en 6 stoele in die eetarea. Die sitarea het lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Dié area lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n gasbraaier.
Margate Boulevard bied toegangsbeheer en parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Boulevard 213 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 213 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom