Boulevard 4
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R675 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boulevard 4 is 'n selfsorg-woonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Dié kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en die munisipale swembad geleë. Dis ook naby verskeie restaurante en winkels.
Boulevard 4 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n beskutte patio. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en lugversorging. 'n Ekstra dubbelbed is in die patio-area beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetkamer het 'n eetkamerstel vir 4 en die sitkamer het 'n TV. Die beskutte patio het skuifdeure wat toegang bied tot 'n tuinarea met braaigeriewe en stoepmeubels.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkeerplek op die perseel.
Kom geniet die gewilde Water World in die Wild Coast Sun. Mac Bananas is net 5 km vanaf Port Edward en Eilandmeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Boulevard 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 4 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom