Boutique Stay
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Januarie 2024. Bespreekbaar tot 7 Des 2023
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Johannes Meyer-rylaan 14, Johannesburg, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Boutique Stay is naby Gold Reef City in Bassonia geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek of sakereisigers wat sentrale verblyf benodig.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, die Tutu-kamer en die Lotty-kamer wat elk oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer beskik. Elke kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n stoof toegerus. Daar is ook 'n lapa buite waar gaste hulle maaltye kan geniet.
Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk en winkelsentrums vir inkopies doen in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Johannes Meyer-rylaan 14, Johannesburg, 2190, Gauteng
Sien meer verblyf in Alberton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Johannes Meyer-rylaan 14, Johannesburg, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom