Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bovlei Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Bovlei Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shaun M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M
Saam met vriende

Great stay.

Wonderful stay in a beautiful area. The house had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose H
Saam met vriende

Lovely views.

We stayed at the farm whilst visiting the area for the flowers. Lovely, comfortable, and clean venue. Gorgeous views of the surrounding Cedarberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Heerlik rustig.

As jy wil wegbreek van die stad se gewoel, is Bovlei Guest Farm 'n heerlike plek om dit te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-mari V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari V
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus!

Die huis is heerlik groot, met baie speelplek vir die kinders. Skape en donkies is 'n bonus. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thariza V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thariza V
Saam met vriende

Rustige, veilige omgewing.

Hartlike ontvangs met plaasatmosfeer. Huis is pragtig met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K
Saam met vriende

Peaceful, beautiful surroundings.

Ideal for 2 families or groups as there is a separate attached section to the main house with its own bedrooms and bathroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige, pragtige omgewing.

Ideaal vir 2 gesinne of groepe aangesien daar 'n aparte deel geheg is aan die hoofhuis met sy eie slaapkamers en badkamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helet M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helet M
Saam met vriende

Heerlik rustig e 'n pragtige uitsig.

Die donkies was ons gunsteling diere daar en die luiperdspore daar naby 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in 'n rustige plaas atmosfeer.

Ons is vriendelik ontvang deur die opsigster en dadelik laat tuis voel. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Ons het die stilte en die plaasdiere baie geniet. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly indien die geleentheid daar is. Beveel dit ook aan vir ander besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Heerlike plaaskuier.

Ons gaan beslis weer hier kom bly. Die ligging is puik, plaas baie netjies en die plaashuis nostalgies. Die gasvrou was vriendelik en die mense op die plaas het ons op die hande gedra. Ons hele groep, wat my 80 jarige skoonouers en 20 jarige studentseun (en meisie) insluit, het dit baie geniet. Die ideale plek om weg te breek van die gejaag en volkome te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

House is on a farm outside town. We could not watch TV because you need your own decoder, we were not informed. Farm was nice very peaceful, very friendly donkeys and sheep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful, warm, welcoming place to go to.

A wonderful, peaceful, tranquil, comfortable home and beautiful surroundings. A memorable and very happy three days spent at Bovlei. Thank you Anneke and Bekker for sharing your home and also thank you to Nonna and Gert for your warmth and hospitality. We will go back again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike, hartlike, verwelkomende plek om na te gaan.

'n Wonderlike, rustige, gerieflike huis en 'n pragtige omgewing. 'n Gedenkwaardige en baie gelukkige drie dae by Bovlei. Dankie Anneke en Bekker vir die deel van julle huis en ook dankie aan Nonna en Gert vir julle hartlikheid en gasvryheid. Ons sal weer teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob S

Thoroughly enjoyed our stay and would happily recommend it.

A lovely old farmhouse in a beautiful location. Lots for kids to do and easy to explore the Cederberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurentius P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The photographs do not do this venue any justice.

The farmhouse is well equipment with everything needed. Do remember to bring carrots and apples for the friendly donkeys! Enjoy the tranquil setting and history of this farmhouse surrounded by nature and the farm animals lounging on the massive front lawn. Definitively worth a visit or a few return visits.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is beter as die foto's.

Die plaashuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Onthou om wortels en appels vir die vriendelike donkies te bring! Geniet die rustigheid en die geskiedenis van die plaashuis omring met die natuur en die plaasdiere. Die groot grasperk was heerlik. Beslis 'n besoek werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisha D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisha D
Saam met vriende

Beautiful setting.

Lovely spot, great hospitality. Farm life at it's most peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beter as 'n vakansie!

Dit was ons tweede besoek aan Bovlei en niemand sal dit ooit verstaan as jy nie daar was nie. So vat jou tas, klim in jou kar of op jou fiets, maar gaan net soontoe en loop kyk jouself wat jy mis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met vriende

Rustige plaashuis in die mooiste berge.

Ons het rus gekry in 'n pragtige ou plaashuis met detail en smaak in elke hoek en draai. Die huis het uitgekyk oor die mooiste sonsondergange en mens kon terug leef in die verlede. Die paar skape en donkies en oop werf met niemand wat pla was spesiaal. Beste waarde vir geld en ons het vir 4 weke getoer. 5-ster vir 'n ou plaashuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Gesin met tieners

Hemelse verblyf wat rus vir die siel verseker.

Die reuk van lemoenbloeisels en plaaswerf maak jou soggens wakker. Die ou plaashuis is goed toegerus, gemaklik en netjies. Die omgewing is besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte is oorverdowend en die vrede salig!

Absoluut amazing, as jy na rustigheid, vrede en stilte soek sal jy dit hier vind. Die omgewing is, soos altyd, asemrowend en die mense in hulle eie klas. Bovlei was die besoek werd en sal ons vir seker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met vriende

Rustig en baie mooi.

Ons het Bovlei Guest Farm saam klomp vriende geniet, dit was baie rustig en omdat daar geen sein was nie, kon ons heerlik rus, sonder onderbreking. Die huis is 'n tipiese plaashuis, en het alles gehad wat ons benodig het. Die donkies, skape en vuur was ons vermaak vir die naweek. A.g.v. die droogte was daar ongleukig geen plek om te swem nie, maar daar was 'n mooi stroom water agter die huis waar ons biejtie kon afkoel. Sal vir seker teruggaan na die rus en vrede wat Bovlei bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige plek om heerlik te ontspan.

Heerlike gebly in 'n pragtige omgewing met sy eeu-oue plaashuis en pragtige natuurskoon en die heerlikste water wat ons nog in die Kaap gedrink het. Ek het liters water gedrink, geen gebottelde water smaak so heerlik nie. Hoop om weer eendag daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne weg van selfone en media.

Dis pragtig en mooi, sal net volgende keer nie in die winter kom nie. Die huis is duidelik 'n somershuis. Die kombuis en kaggel het sake draagliker gemaak tydens drie dae kouefront. Die personeel op die plaas is baie behulpsaam en hoflik. As iemand wat baie moeilik stap, sou ek dalk net met my bakkie meer van dié plaas wou kon sien. Maar 10/10 vir stilte en natuurskoon. Hoop volgende jaar het blomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met vriende

Pragtige plaashuis waar mens heerlik kan uitrus.

Huis is heerlik toegerus, veral kombuis met genoeg eetgerei/breekgoed en ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Braaiplek binne en buite. Ons het lekker gaan stap in die berg en tuin ook groot met 'n paar skape en 2 donkies wat die werf deel! Die dorp is gerieflik naby indien jy enige iets vergeet het en die moeite werd om daar te gaan rondloop of tee drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike stukkie hemel in die middel van die Cederberge.

So tussen die berge en lemoenbome het ons as gesin so lekker onder die sterre gekuier en gebraai. Die plaashuis het ons weer nostalgies laat terugverlang na ons jong dae. Die huis is baie goed ingerig en is daar alles wat mens nodig het vir 'n lekker naweek of lang vakansie kuier. Ons het die berg aangedurf en ook ons water bottels vol gemaak met die koue suiwer rivier water. Ons het met oop deure en vensters geslaap iets wat ons nie gewoond is in Gauteng nie. Ons het die tyd op die plaas baie geniet en goeie gesinstyd saam gespandeer om die braaivleis vuur en om die groot kombuistafel terwyl ons speletjies gespeel het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation and welcome from host - farm home with lovely and tasteful decor.

Lekkeslaap fantastic service thanks to Zenobia! Wonderful user-friendly website and booking system. I highly recommend Bovlei for couples, families and a small group of friends if you wish to totally relax, laze around, enjoy a countryside experience, thousands of stars at night and see the rock and cave formations as well as rock art.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf en hartlik verwelkom deur gasvrou - plaashuis met lieflike en smaakvolle dekor.

LekkeSlaap bied fantastiese diens, dankie Zenobia! Wonderlike gebruikersvriendelike webtuiste en besprekingsplatform. Verder beveel ek Bovlei vir paartjies, gesinne en vriende aan. Dit is die ideale plek as jy wil ontspan, bietjie lui verkeer, die plaaslewe wil ervaar, duisende sterre in die nag wil aanskou, asook die rots- en grotformasies en rotskuns.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Peaceful.

This is not a place to go if you want commercial activities etc. If you are looking for tranquility and peace, a place to recharge the soul - then you have found the right place!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Dit is nie die plek om te besoek as jy op soek is na kommersiële doendinge nie. As jy op soek is na rus en vrede, 'n plek waar jy jou siel kan kom herlaai — dan is dít die plek vir jou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, sielsrus.

Diep in die vallei, omring deur berge, vars lug, reuk van lemoenbloeisels. 'n Baie gesellige ou plaashuis wat perfek is vir lekker kuier, alles wat nodig is en baie meer is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jm P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jm P

Pragtige omgewing plaasverblyf.

Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met vriende

Verblyf by Bovlei Guest Farm is hartlik en jy voel welkom.

Die verblyf / ontvangs en moeite wat gedoen word - is waardeer. Heerlike rustige omgewing waar jy veilig voel en die warm gasvryheid van die Namakwaland kan geniet en uitrus. Die huis was toegerus vir jou behoeftes en jy het tuis gevoel. Ek kan die verblyf aanbeveel. Dit was 'n heerlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met die mooiste tuin en uitleg!

Besondere mooi plaas en baie mooi blyplek! Keurig en gerieflik. Daar kort regtig niks! Ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad G

Asemrowend!

Bovlei Gasteplaas 'n plek om te ontspan, plek om familie tyd saam deur te bring, 'n plek vir natuurliefhebbers. Beslis 'n moet om te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsh L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsh L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis vol interessante oudhede en prettige rympies.

Die omgewing is uit die boeke! Salig en rustig.. Geen dorpsgeluide - net pure plaas - goed vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Gesin met klein kinders

'n Baba- en kindervriendelike vakansiehuis in die berge!

Die vakansiehuis naby Clanwilliam was 'n wonderlike verrassing teen 'n billike prys. Ongelooflike mooi uitsigte oor die berge en langs die rivier. Groot grasperke oral om die huis, wat uitstekend is vir kinders om rond te hardloop! Die donkies, skape en hoenders gee 'n regte plaasgevoel. Die huis se dekor is wonderlik en is op so 'n manier toegerus dat dit voel of jy by jou eie huis is. Die binnebraai en boma is fantasies vir elke braaigeleentheid. Die omgewing bied genoeg dinge om te doen en verken. Oor die algeheel was dit een van die beste selfsorg vakansies wat ons al beleef het uit meer as 25 oor die afgelope 7 jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

Lovely place, and very well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adi S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi S
Saam met vriende

Lieflike area en huis maar die elektrisiteit het 4 keer afgegaan.

Baie mooi area en huis - sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTBkNjg3LWJkZGEtNDUyYy04MTFhLTUxNzFjZjE1NTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 34 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.217085495256 18.98154258728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem