+17
Selfsorg in Clanwilliam

Bovlei Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lorraine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

N wonderlike ervaring! Hierdie huis is n 100 keer mooier as die foto's op die webwerf. Die dekor is beeldskoon en die ligging tussen die berge is onbeskryflik mooi. Daar loop n stroompie deur die erf wat die lieflikste atmosfeer skep. Ek gaan beslis terug. Die twee donkies en Japie, die mak skaap, maak dit n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ontspannend en goed vir die siel. Baie, baie dankie vir ons lekker kuier op Bovlei! Ons was 'n groep van 7 mense en het vir 3 aande by Bovlei oorgebly en ook ons Kersdag daar gevier. Die huis is toegerus met alles en nog meer wat nodig is. Ons het 'n groot boerekos Kersete voorberei in die pragtige plaas kombuis en almal kon saam eet by die pragtige hout kombuistafel. Ons het vir die drie dae reg rondom die huis gekuier en afgekoel in die swemgat en stroompie wat langs die huis vloei. Mila en Eva - die twee donkies, en Japie die skapie het ons almal vermaak. Julle het 'n pragtige plek en ons was bevoorreg om dit met julle te kon deel - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenetta P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rus vir jou siel en liggaan. Sjoe, wat 'n lekkerte toe ons daar aankom en die 2 donkies en skape hardloop ons tegemoet. Die huis het soveel mooi en karakter. Voorwaar 'n huis vol gevoel in die mooiste omgewing waarna ek vir seker sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

The perfect little getaway with everything you would need. The perfect traditional style farmhouse, full of character with all of the amenities one could need. The days and nights are quiet and peaceful with stunning views all around. Our days were spent lounging in the back yard under the citrus trees by the laywater stream. P.S. Bring some extra carrots for the donkeys, they'll appreciate you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Bovlei Guest Farm
Thank you for your kind words and for spoiling our donkeys. Kind regards

Twany D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Lekker familie tyd gehad op die plaas. Ons het dit baie geniet. Die ope lug, groot grasperk waar ons lekker gespeel het met die kinders. Dit was lekker om die natuur te geniet en net te kon afskakel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great stay. Wonderful stay in a beautiful area. The house had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion D
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

A lovely peaceful getaway. A lovely old farm house with many interesting decor pieces. Perfect for up to 10 adults plus 2 extra beds for kids. Well-equipped kitchen. Lovely kitchen fireplace makes for very cozy evenings. The donkeys are adorable and call for treats during your stay. Peaceful and quiet. We very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette T
Kort verblyf
3.2
Sep 2024

Enjoyable stay. We enjoyed our stay. Unfortunately, the stove needs some maintenance done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
Bovlei Guest Farm
We are very sorry for the inconvenience and have already obtained a new stove. Thanks for your patience.

Jose H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lovely views. We stayed at the farm whilst visiting the area for the flowers. Lovely, comfortable, and clean venue. Gorgeous views of the surrounding Cedarberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne Marie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Heerlik rustig. As jy wil wegbreek van die stad se gewoel, is Bovlei Guest Farm 'n heerlike plek om dit te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTBkNjg3LWJkZGEtNDUyYy04MTFhLTUxNzFjZjE1NTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 41 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.217085495256 18.98154258728
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang