+98
  • 92 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brahman Hills is geleë in die hartjie van die KwaZulu-Natal Midlands, teen die voetheuwels van die Drakensberge. Dit bied die perfekte mengsel van ouwêreldse sjarme en moderne geriewe, wat dit 'n ideale plattelandse ontsnapping maak.

Brahman Hills is geleë binne die Blue Crane Privaat Wildreservaat in die middel van die Midlands Meander en bied verblyf in selfsorg-lodges en 'n luukse hotel. Elke lodge is volledig toegerus en weggesteek in sy eie privaat hoekie van die reservaat, wat totale privaatheid en ononderbroke uitsigte verseker. Daar is 30 smaakvol versierde dubbelkamers met en suite-badkamers en 'n pragtige wittebroodsuite.

Geriewe op die perseel sluit in pragtige tuine, 2 restaurante, 'n ondergrondse wynkelder en kroeg, troulokale wat tot 350 gaste kan akkommodeer, konferensiefasiliteite vir tot 250 gaste, en 'n unieke spa.

Kom verken alles wat hierdie bestemming bied, van oorvloedige wildlewe tot ongelooflike uitsigte. Gaste wat die selfsorgkothuise binne die reservaat kies, kan verwag om wildlewe reg op hul voorstoep te sien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker en gerieflik dat ons weer daar sal oorbly. Lekker gebly. Goeie ontvangs. Goeie diens en heerlike aandete. Fantastiese ontbyt wat tot ons ver...
Sien meer
Mei 2025
Theresa V
Gesin met tieners
5.0
Loved every moment of being there. Beautiful and peaceful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Amelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring! Kan vir seker Brahman Hills aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en dra mens op die hande. Tuin en omgewing is...
Sien meer
Jun 2024
Rudolph V
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassend pragtig. Om die verblyf by Brahman Hills te besoek was verrassend pragtig met hoogstaande diens en kos.
Mei 2024
Pieter B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekke plek. Lekke ligging. Dit was baie lekker. Die restaurant en kroeg was fantasties met baie goeie waarde vir geld.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Onwaba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brahman Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 92 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b0a516329f40c3a5cd9da96bb58d92d2fdf2bb687041911907981ecc743be11a83f4c3bd578c0670b6c9fc80129f649d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Curry's Post Road Mount West 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.315908163042 30.051503434192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang