Brahman Hills
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Brahman Hills is geleë in die hartjie van die KwaZulu-Natal Midlands, teen die voetheuwels van die Drakensberge. Dit bied die perfekte mengsel van ouwêreldse sjarme en moderne geriewe, wat dit 'n ideale plattelandse ontsnapping maak.
Brahman Hills is geleë binne die Blue Crane Privaat Wildreservaat in die middel van die Midlands Meander en bied verblyf in selfsorg-lodges en 'n luukse hotel. Elke lodge is volledig toegerus en weggesteek in sy eie privaat hoekie van die reservaat, wat totale privaatheid en ononderbroke uitsigte verseker. Daar is 30 smaakvol versierde dubbelkamers met en suite-badkamers en 'n pragtige wittebroodsuite.
Geriewe op die perseel sluit in pragtige tuine, 2 restaurante, 'n ondergrondse wynkelder en kroeg, troulokale wat tot 350 gaste kan akkommodeer, konferensiefasiliteite vir tot 250 gaste, en 'n unieke spa.
Kom verken alles wat hierdie bestemming bied, van oorvloedige wildlewe tot ongelooflike uitsigte. Gaste wat die selfsorgkothuise binne die reservaat kies, kan verwag om wildlewe reg op hul voorstoep te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Onwaba Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Brahman Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang