Branley Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilltop-weg 35, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.
Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan ook gereël word. Die lodge het 'n swembad, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie. Lughawependeldienste, daguitstappies en wasgoeddienste kan ook teen ekstra kostes gereël word.
Branley Lodge is ideaal geleë, net 2,5 km vanaf die dorpie, Hillcrest waar daar tientalle restaurante, koffieplekkies, wegneem-eetplekke en die Heritage Supper-teater is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hilltop-weg 35, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Branley Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Belvedere Hillcrest Park Hillcrest Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilltop-weg 35, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom