+13
Selfsorg in Gonubie

Breakers Edge

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Breakers Edge is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel, en het sy eie aparte ingang in Gonubie. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelbed vir 2 kinders in die leefarea.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV.

Onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek vir 1 voertuig is beskikbaar, en die verblyf is naby die strand.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nerine B
Gesin met tieners
5.0
Lekker vakansieplek. Die gashere was dierbaar en behulpsaam. Ons was skoon hartseer om te vertrek. Die plek is netjies en het alles wat jy benodig vir...
Sien meer
Apr 2026
Lucille V
5.0
Lekker lekkerder lekkerste! Dit was 5 ster van begin tot einde. Kan hoogs aanbeveel.
Mrt 2026
Martinus M
Gesin met klein kinders
5.0
Presies soos geadverteer. Pragtige, silwerskoon, goed toegeruste plekkie.
Feb 2026
Johan B
5.0
Baie lekker. Ek en my seuns het dit baie geniet.
Jan 2026
Jacqueline H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek. Ons het vreeslik lekker gebly, baie naby aan die see, en die plek is baie netjies en rustig.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Breakers Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaca7bfcdae383d1c2da37faae0de1332425b866569aadeef40f6624c416b3ca4ce27553836be2fdcaa05e815844720048952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 9 Pearce Crescent Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.9420272 28.0283834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang