LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breakerview Bay Apartment | LekkeSlaap
+29

Breakerview Bay Apartment

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Breakerview Bay Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tina B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Gesin met tieners

Eerste vakansie na die grendeltyd beste keuse ooit.

Eenheid is pragtig met 'n briljante see uitsig. Als is modern en skoon, kombuis is perfek vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser wat als net makliker maak. Veilig met baie vriendelike wagte wat als mooi dophou. Sal definitief weer hier bly en dit aanbeveel vir ander families.

Vicky S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well maintained complex and apartment with quality finishings.

Stunning views from the comfortable apartment. Peaceful. Pristine long stretch of beach. Good communication with the owner.

Breakerview Bay Apartment's terugvoer

Thank you for the positive feedback.

Breakerview Bay Apartment
Piero P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piero P
Gesin met tieners

Lovely location and well kept complex.

Situated in a very quiet spot with easy access to the beach. Well kept complex, beautiful gardens and safe environment. The apartment had a breathtaking view of the sea and is very well kept with all the amenities that you need.

Breakerview Bay Apartment's terugvoer

It is a safe complex and the view is wonderful. Thank you for the positive feedback.

Breakerview Bay Apartment
Maryna K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik en netjies.

Ek sal graag weer hier wil kom bly. Dit was absoluut elke sent werd. Gerieflik en netjies.

Marna U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna U
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende uitsig op die perfekte ligging om enige iemand se vakansie heerlik te maak!

Alles rondom hierdie woonstel skep die atmosfeer om te rus en die see te kan geniet! Ons het die vakansie hier vreeslik geniet en kan nie wag om weer te kom nie!

Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay No. 18, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqsGsnX3SmCGTgnDSVBznVtns2zmmuhfqR4yItWSLfrRLxeUrA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Brooke Gardens Breakerview Bay No. 18 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.9531619 30.3006671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!