6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breathe Lodge Farm Stay is in 'n manjifieke ligging in die Eseljag-poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai, minder as 50 km vanaf George of Oudtshoorn geleë.
Dié lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek. Die eiendom is toegerus met sonpanele.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area met bykomende buitelug-eetplek en sitplek, wat oor die omliggende berge uitkyk. Die eiendom spog ook met 'n onderdak-jacuzzi, ideaal vir skemerkelkies.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Breathe Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang