Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe River Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breathe River Retreat is 'n pragtige lodge op die Vaalrivieroewer, op 'n prentjiemooi plaas 15 km vanaf Parys. Die lodge is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Verblyf word in 5 losstaande eenhede gebied. Die eenhede het elkeen 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond en elke eenheid het 'n sitkamer met 'n TV met DStv, 'n binnebraai en toegang tot 'n stoep met 'n rivier- of tuin-uitsig.

Die lodge het 3 ekstra gemeenskaplike braai-areas en 'n lapa met 'n ten volle toegeruste kombuis naby die rivieroewer. Die lapa het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n sitarea met 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Die boma langs die lapa is 'n lieflike plek om rondom die kampvuur onder die sterrehemel te ontspan.

Gaste kan in die swembad afkoel of watersport soos visvang, kajakvaar en riviervlotvaar geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Breathe River Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 4

Ligging

  • Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Breathe River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem