Breathe Views
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breathe Views Farm Stay is in die manjifieke Eseljag-poort, langs die N9 by die Heimersrivier-afdraai. Dit is minder as 50 km vanaf George en Oudtshoorn en is 'n klein stukkie paradys waar gaste heerlik kan ontspan.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat spog met 'n kombuis met 'n enkelplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmaker, vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel, ideaal vir kouer nagte.
Buite is daar buitelug-eetplek met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge. Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese aandete, en dien ook as 'n braai-area.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang